NB Publishers

Sign up for our newsletter!

Author Focus

Derick Muller
Biographical info

Derick Muller is die stigter en hoof van The Suits Communications, 'n reklame-agentskap in Kaapstad wat bemarking doen vir kliënte soos Sanlam, Media24, Travelstart, RSG en vele meer. In 2007 is sy debuutjeugroman Vuil Skottelgoed as die wenner in die Afrikaanse kategorie van Human & Rousseau se Ek is 'n Skrywer-kompetisie aangewys. In 2016 het hy sy meerstersgraad in kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad onder leiding van Etienne van Heerden verwerf. Hy is tans besig met sy MBA by die Universiteit van Kaapstad se besigheidskool.