NB Publishers

Sign up for our newsletter!

Author Focus

Tinus Viviers
Biographical info

Tinus Viviers is die afgelope 30 jaar al in die bankwese en werk tans as senior bestuurder by die hoofkantoor van Nedbank. Hy is getroud met Linda en het twee kinders. Hulle woon in Kempton Park. Behalwe vir sy groot belangstelling in rekenaars, aandele en die natuurlewe is hy ‘n gesinsman en ‘n ywerige gholfspeler.