NB Publishers

Sign up for our newsletter!

Author Focus

Zelda Ackerman
Biographical info

Zelda Ackerman is ’n geregistreede dieetkundige met ’n passie vir kindervoeding. Sy skryf gereeld vir Baba & kleuter tydskrif en is die stigter vanFamily First Nutrition Pty (Ltd), ’n aanlynmaatskappy wat families bemagtig om kinders gesond groot te maak. Zelda is getroud en het drie kinders.

Books By This Author