NB Publishers

Sign up for our newsletter!

Author Focus

Jana van der Merwe
Biographical info

 Jana van der Merwe is ’n skrywer en bekroonde joernalis by Huisgenoot in Johannesburg.

Sy het grootgeword in Durban en het met haar passie vir nuus en mense by die Universiteit van KwaZulu-Natal aangesluit om media- en kommunikasiekunde te studeer. Sy het haar joernalistiek loopbaan in 2007 by die Vrystaat koerant in Bethlehem begin en het oor die jare by die VolksbladRapport en Beeld as misdaad- en hofverslaggewer gewerk. Jana debutteer in 2015 met die ware misdaadriller Grave Murder – The story behind the brutal Welkom killing.

Books By This Author