NB Publishers

Sign up for our newsletter!

Author Focus

Andy Lee
Biographical info

Andy Lee is 'n Australiese komediant en bekende radio-omroeper. Sy eerste kinderboek, ​Do not open this book​, was 'n oornag-sukses as een van die grootste topverkoper kinderboeke. Lee, bekend as deel van die komediepaar Hamish and Andy, het die boek geskryf as verrassing vir sy nefie se eerste verjaardag. Andy woon in Melbourne.

Books By This Author