NB Publishers

Sign up for our newsletter!

Author Focus

Nicolaas Faasen
Biographical info

 Matrikuleer: Hoërskool Outeniqua, George, 1966

Studeer Tale, Geskiedenis en Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch; BA Hons (Afrikaans-Nederlands), 1972; DEd, 1996

1976–1998: Onderwyser, Hoërskool De Kuilen, Kuilsrivier en verskeie ander onderwysposte, onder meer hoof van die Onderwysersentrum Parow, senior vakadviseur vir Afrikaans, hoof van Kurrikulumdiens van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement

1998–2010 uitgewer en uitgewerbestuurder (tale) by Tafelberg Uitgewers, Nasou Via Afrika en Via Afrika

Tans: Vryskutuitgewer en materiaalontwikkelaar, o.a. van werkboeke vir Grondslagfase, en werk ook aan taal-, geskiedenis- en geografiehandboeke, leesboeke, letterkundestudie, lewensoriëntering, navorsingsmetodologie

Raadslid van Accessible Books Consortium, ’n internasionale VN-projek om leer- en leesmateriaal aan siggestremdes te voorsien

Voorheen: Voorsitter van die Publishers Association of South Africa se Legal Affairs Committee; vise-voorsitter van Legal Deposit Committee van die Departement van Kuns en Kultuur

Betrokke by skooldebat sedert 1976, verskeie kere nasionale beoordelaar, ATKV-debat- en -redenaarskompetisies

Books By This Author