NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Isinye, die grootmaak-kind | Children's Fiction

Mari Grobler

Tafelberg

Isinye, die grootmaak-kind is 'n township-verhaal wat daarin slaag om komplekse kwessies soos kinderregte en aanneming aan te spreek en terselfdertyd 'n lekkerlees-storie te wees. Isinye is haar antie Thandiwe en oom Siyolo se eie grootmaak-kind. Maar dan daag haar regte ma uit die bloute op en vat Isinye saam met haar na die plakkerskamp waar sy bly.

Met pragtige swart-en-wit illustrasies deur Elizabeth Andrew.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Isinye, die grootmaak-kind | Children's Fiction


Author: Mari Grobler
Category: Children's Fiction
ISBN: 9780624036159
Date Released: 03 January 2003
Price (incl. VAT): R 100.00
Format: Soft Cover

About this author

Mari Grobler


Mari Grobler is an author and poet and lives in Uitenhage in the Eastern Cape. Tafelberg published a number of books by her, but the most read and most...

Read more...