NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Yebo, Jamela! | Picture Books

Niki Daly

Tafelberg

Een van die dae is dit Kersfees, en Mamma en Jamela gaan koop 'n hoendertjie om vet te voer vir die familie se Kers-ete. Dit is Jamela wat die jong hennetjie Krismis doop. Dit is ook Jamela wat haar elke oggend voor skool moet voer. Kort voor lank sit Jamela smôrens met Krismis op haar skoot terwyl sy haar met die hand voer en een stryk deur gesels. Mamma is baie bekommerd. Hoe gaan sy ooit die hoender in 'n pot kry? Die hoofkaraktertjie van Jamela se Rok is terug - vindingryk soos altyd!

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Yebo, Jamela! | Picture Books


Author: Niki Daly
Category: Picture Books
ISBN: 9780624039914
Date Released: 01 August 2001
Price (incl. VAT): R 140.00
Format: Soft Cover

About this author

Niki Daly


Niki Daly needs no introduction. Lovers of children's books, art and music have come to know him as one of South Africa's most successful writers and artists....

Read more...