NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Raka (skool) | Literary Studies: Textbooks & Study Guides

NP van Wyk Louw

Tafelberg

Raka is seker die bekendste epos (verhalende gedig) in Afrikaans - NP van Wyk Louw se grootse gedig oor die stryd tussen Koki en Raka, onderskeidelik die verpersoonliking van goed en kwaad, kultuur en natuur, die verfynde en die dierlike, die geestelike en die liggaamlike. Die gedig is oorspronklik in 1941 gepubliseer, maar is vandag nog net so aktueel en relevant - ’n metafoor vir die universele stryd wat elke mens en elke groep voer.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Raka (skool) | Literary Studies: Textbooks & Study Guides


Author: NP van Wyk Louw
Category: Literary Studies: Textbooks & Study Guides
ISBN: 9780624039419
Date Released: 08 March 2004
Price (incl. VAT): R 117.00
Format: Soft cover

About this author

NP van Wyk Louw


Nicolaas Petrus (NP) van Wyk Louw was born on 11 June 1906 in Sutherland. He completed his schooling in Cape Town. He studied German and philosophy at the...

Read more...