NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

New All-In-One Grade R Workbook for Life Skills | Pre-School & Early Learning

Mart Meij

Best Books

Die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks. Die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids  is  nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering. 

Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Leerderboek  ​doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

New All-In-One Grade R Workbook for Life Skills | Pre-School & Early Learning


Author: Mart Meij
Category: Pre-School & Early Learning
ISBN: 9781776070503
Date Released: 31 August 2016
Price (incl. VAT): R 80.00
Format: Soft cover, 48pp

About this author

Mart Meij


Mart Meij was a Foundation Phase teacher and a lecturer at the Normal College of Education in Pretoria (now part of UP). She focuses on compiling textbooks and...

Read more...