NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Koms van die motman (ePub) | Crime & Thriller

Chris Karsten

Human & Rousseau

Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky.

Ella kan nie begryp hoekom haar speurderkollegas nie die verbintenisse tussen die verskillende moorde raaksien nie. Wat van die motlyke wat telkens by die moordtonele figureer? Selfs kaptein Silas wil nie ag slaan op haar vermoedens nie . . .
In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser. Wie ís die moordenaar, en waarom huiwer die Nommers-bendemitologie deurgaans soos ’n skaduwee op die rand van die verhaal?
Chris Karsten, meesterverteller aan die woord, soos altyd.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Koms van die motman (ePub) | Crime & Thriller


Author: Chris Karsten
Category: Crime & Thriller
ISBN: 9780798176231
Date Released: 20 October 2017
Price (incl. VAT): R 295.00
Format: Soft cover, 488pp

About this author

Chris Karsten


Chris Karsten was born on 9 November 1947 in Morgenzon in Mpumalanga. He matriculated at Hoogenhout High School in Bethal and completed a BA degree in Afrikaans...

Read more...