NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Selma en Louise | General Fiction

Susan Coetzer

Human & Rousseau

Selma Barnard se lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en nou is haar hart gebreek deur ’n sogenaamde ridder op ’n wit perd. Hoe kon sy haar so misgis het? En waar was Louise, haar hartsvriendin van veertig jaar?  Indië toe, dis waarheen sy sal vlug. Sy sal al haar moed bymekaarskraap, vrou-alleen op die vliegtuig klim Mumbai toe, en ’n nuwe mens terugkom. Solank sy net daai stem binne haar kan ignoreer wat sê Alles is nie pluis nie …

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Selma en Louise | General Fiction


Author: Susan Coetzer
Category: General Fiction
ISBN: 9780798176569
Date Released: 04 May 2018
Price (incl. VAT): R 295.00
Format: Soft cover, 464pp

About this author

Susan Coetzer


Susan Coetzer was born in Cape Town and completed a BA Drama degree at Stellenbosch University. She moved to Johannesburg in the early 80s to start her acting...

Read more...