NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Pharos Afrikaansgids | Dictionaries (single language)

Nicolaas Faasen

Pharos

Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-AWS en is KABV-geskik. Dit is 'n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers.

Behalwe vir die naslaangedeelte wat algemene taalreëls deur middel van eenvoudige definisies en voorbeelde verduidelik, bevat dit ook lyste van woorde wat spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykingsen idiome.  

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Pharos Afrikaansgids | Dictionaries (single language)


Author: Nicolaas Faasen
Category: Dictionaries (single language)
ISBN: 9781868902095
Date Released: 30 December 2017
Price (incl. VAT): R 300.00
Format: Soft cover, 368pp

About this author

Nicolaas Faasen


Ā Matrikuleer: HoĆ«rskool Outeniqua, George, 1966 Studeer Tale, Geskiedenis en Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch; BA Hons (Afrikaans-Nederlands),...

Read more...