NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Toorberg | General Fiction

Etienne van Heerden

Tafelberg

CNA Prize (1986)
ATKV Prose Prize (1987)
WA Hofmeyr Prize (1987)
Hertzog Prize for Prose (1989)


Dit was nog nie behoorlik dag nie toe Kaatjie Danster, haastig op pad Halte toe, die kind van die weemoed in die voetpaadjie voor haar gewaar. Tjoepstil het hy gestaan en luister na die wind. Sy het dadelik geweet: Druppeltjie du Pisani, kind van Waterwyser du Pisani en KênsTillie Moolman, het die lewe vir die dood verruil.

Maar hoe Druppeltjie onder in die boorgat beland het, dit weet niemand nie. En die af-arm magistraat wat nóú, veertien maande later, kom ondersoek instel na die oorsaak van sy dood, torring verniet aan dinge wat verby is. Want Toorberg se mense – die lewendes en die dooies – ken van geheime wegbêre. Net oor een ding het magistraat van der Ligt dit reg: hoe meer getuies daar is, hoe verder wyk die waarheid.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Toorberg | General Fiction


Author: Etienne van Heerden
Category: General Fiction
ISBN: 9780624041672
Date Released: 03 June 2002
Price (incl. VAT): R 270.00
Format: Softcover, 224 pp

About this author

Etienne van Heerden


Etienne Roché van Heerden was born in Johannesburg on December 3, 1954. He grew up in the Eastern Cape and Stellenbosch, where he matriculated at Paul Roos...

Read more...