NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Sakmense, Die | Young Adult Fiction

Maretha Maartens

Tafelberg

Sanlam Prize for Youth Literature – gold (1985)
Credo Prize (1986)

Dié verhaal gaan oor heel besonderse mense - die "sakmense". Soos Thea en Miriam, albei 14 jaar oud. Op die oog af heeltemal verskillend. Maar albei sakmense. Thea, omdat sy ná haar operasie ’n dialise-sak moet dra. En Miriam, omdat haar ma onder sakke agter die landdroskantoor vrugte en vis verkoop. Die sakmense is in 1985 met die Sanlamprys (Goud) vir Jeuglektuur bekroon en in 1986 met die Credoprys. Dit is ’n deur en deur eerlike verhaal - nugter en insiggewend - oor individue se worsteling met hul "sakbestaan", oor chroniese siekte en die invloed daarvan op ’n hele huisgesin.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Sakmense, Die | Young Adult Fiction


Author: Maretha Maartens
Category: Young Adult Fiction
ISBN: 9780624024224
Date Released: 02 March 2002
Price (incl. VAT): R 106.00
Format: Hard cover

About this author

Maretha Maartens


Maretha Maartens was born in Bloemfontein on June 22, 1945. She grew up in Jacobsdal and Petrusburg. She studied at the Universities of the Free State and...

Read more...