NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Reënboogstemme | Literary Studies: Textbooks & Study Guides

Rudi Daniels , CJ Banda , GW Davids

Tafelberg

’n Byderwetse bloemlesing gedigte wat tieners lus gaan maak om self te dig. Dit maak geskiedenis as die eerste bloemlesing vir jongmense waarin alle Afrikaanse digters uit alle groepe se stemme sy aan sy opklink - hier’s Enoch Sontanga se Nkosi Sikelel’ iAfrika en CJ Langenhoven se Die stem van Suid-Afrika, Mathews Phosa se Nou bid ek en ID du Plessis se Karnaval, Shawn Minnies se swart aspoestertjie en George Weideman se Ryliedjie. Ook ander vars stemme soos dié van Trienke Laurie, Hein Willemse en Valda Jansen.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Reënboogstemme | Literary Studies: Textbooks & Study Guides


Author: Rudi Daniels , CJ Banda , GW Davids
Category: Literary Studies: Textbooks & Study Guides
ISBN: 9780624035657
Date Released: 02 February 2002
Price (incl. VAT): R 121.95
Format: Soft Cover

About this author