Omdat jy jy is

Elsa Winckler

ISBN:

9780624083337

Epub ISBN:

9780624083344

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Augustus 2017

Prys (incl. VAT):

R 95,00

Formaat:

Sagteband, 224pp

Imprint:

Satyn


Oor hierdie boek:

Kathleen en haar twee susters erf elk vyf miljoen rand ná hul tante Peet se afsterwe, mits hulle elkeen 'n maand in haar huis op Greyton gaan bly.
Kathleen gaan eerste, want sy moet in elk geval aan 'n sakeplan vir haar aanlyn onderneming werk. Maar sy het nie kon raai dat 'n aantreklike man met viooltjieblou oë die kothuis agter ta' Peet se huis sou huur nie.
Steyn Erasmus se arm is beseer en Kathleen ontferm haar oor hom. Maar wat tussen hulle broei, is meer as goeie buurmanskap . . .

VERWANTE BOEKE

'n Liedjie vir Anine

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 3

Malene Breytenbach

Marlene en die macho man

Anita du Preez

Ena Murray Keur 14

Ena Murray

Louisa du Toit Omnibus 11

Louisa du Toit

Pad na Geluk

Moryn Hanzen

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Annelize Morgan Omnibus 8

Annelize Morgan

Liefde onbeperk

Luné Olivier

Melodie Omnibus 2

Maretha Maartens (LV)

Ena Murray Keur 15

Ena Murray

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Onverwags myne

Susan Pienaar

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

In my drome

Malene Breytenbach

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

'n Belofte vir Bippie

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux