Geliefde heler

Malene Breytenbach

ISBN:

9780624083405

Epub ISBN:

9780624083412

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Oktober 2017

Prys (incl. VAT):

R 95,00

Formaat:

Sagteband, 224pp

Imprint:

Hartklop


Oor hierdie boek:

Geert Bouwman kom vir ’n paar maande op Stellenbosch locum. Die Nederlander is nie ’n maklike mens nie en teatersuster Naomi Roux is nie op haar mond geval nie.
Dis nie haar verantwoordelikheid om na hom om te sien terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel en ateljee by tant Merel. Hý’t gekies om sy ouers en moeilike verloofde saam te bring. 
Boonop het ondervinding haar allergies gemaak vir sulke gevaarlik aantreklike mans soos Geert Bouwman.
Die charismatiese kunstenaar David Schonfeld gooi behoorlik sy flikkers vir Naomi en Geert se verloofde, Daphne, is gevaarlik jaloers en besitlik. Maar Geert en Naomi is gedurig in mekaar se geselskap en hulle werk goed saam. Hoe kan sy onbetrokke staan teenoor ’n man soos dokter Bouwman? 

VERWANTE BOEKE

Hartklop Omnibus 2

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ena Murray Keur 14

Ena Murray

Hartklop Omnibus 3

Malene Breytenbach

Marlene en die macho man

Anita du Preez

Louisa du Toit Omnibus 11

Louisa du Toit

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Pad na Geluk

Moryn Hanzen

Omdat jy jy is

Elsa Winckler

Annelize Morgan Omnibus 8

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 15

Ena Murray

Melodie Omnibus 2

Maretha Maartens (LV)

Liefde onbeperk

Luné Olivier

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Onverwags myne

Susan Pienaar

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

In my drome

Malene Breytenbach

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux