The Hum of the Sun

Kirsten Miller

ISBN:

9780795708343

Epub ISBN:

9780795708350

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

April 2018

Prys (incl. VAT):

R 300,00

Formaat:

Sagteband, 288pp


Oor hierdie boek:

Langs die pad loop twee seuns hand aan hand. Die jonger, kaalvoet een kan nie praat nie. Oral om hom sien hy patrone - in die wolke, klippe, die son se boog. Party mense sê hy is vervloek, ander glo hy is magies; sy werklike toestand is nie gediagnoseer nie.
Vir Ash is Zuko net sy kleinboet - al wat hy in die lewe oorhet. Ná hy hul suster en hul ma moes begrawe, lei dié tiener, wat op die randjie van volwassenheid staan, sy broer na die stad om hul pa te vind. Sal hy vir hulle 'n tuiste bied?