Staan in die algemeen nader aan vensters

Loftus Marais

ISBN:

9780624047254

Epub ISBN:

9780624052418

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

November 2008

Price (incl. VAT):

R 270.00

Format:

Soft cover, 80pp


About this book:

Eugène Marais-prys (2009) Universiteit van Johannesburg-debuutprys (2009) Ingrid Jonker-prys (2009) Proteaprys vir poësie (2009) Suid-Afrikaanse Letterkundetoekenning vir poësie (2010) ’n Debuutbundel met jong, oorspronklike verse wat die alledaagse op sterk beeldende maniere met betekenis en betowering laai. In hierdie bundel word die vier aparte leefruimtes van ’n sprekerstem poëties ontgin. Die studentedorp, die voorstad, die stad en ook die platteland word op soms speelse, soms intieme wyses ondersoek, en die verweefdheid van ruimte en identiteit word stadig aan die leser uitgelê. In al hierdie ruimtes is die grootste bindende faktor die alomteenwoordigheid van kuns, en dan spesifiek die blik van die digter. Maar dit is nie ’n eenheidsbundel in die tradisionele sin van die woord nie. Hier word juis teen die poëtiese tradisie gerebelleer, terwyl daar tegelykertyd ’n waardering van klassieke invloede is. Staan in die algemeen nader aan vensters is ’n bundel vol komplekse energie. Marais speel met stemme by tye liriese én wrang, somber én snaaks, nostalgies én hiperkontemporêr: van ’n herbeskrywing van die poëties-geykte Karoo-landskap tot die skyn-tragiese mymerings van ’n tuindwerg.

RELATED BOOKS

Vers & vrou

Karen de Wet

Nou in infrarooi

Tom Dreyer

Swatland

Ashwin Arendse

Die singende hand

Breyten Breytenbach

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Die maan is swart

Adam Small, Ronelda Kamfer

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet

Plunder

Antjie Krog

Ontaard

Pieter Odendaal

Radbraak

Jolyn Phillips

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Derde gety

Zandra Bezuidenhout

Katalekte

Breyten Breytenbach

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

om my kastele in Spanje te sloop

Jaco Barnard-Naudé

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Moerstaāl

Loit Sōls

Oolog

Nathan Trantraal

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Mede-wete

Antjie Krog

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Mens dier ding

Alfred Schaffer, Zandra Bezuidenhout

Nootvat. Kwashaal. Stapel

Bernard Odendaal

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Chinatown

Ronelda Kamfer

Hammie

Ronelda Kamfer

Die lewe is 'n asem lank

Frieda van den Heever, Frieda van den Heever

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

Kinderlê

Lynthia Julius

die na-dood

Breyten Breytenbach

Bientang

Jolyn Phillips

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Soekenjin

Bibi Slippers

Kaar

Marlene van Niekerk

Liefde en verset

André le Roux

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Klawerjas

Adam Small

Uit die kroes

Lynthia Julius

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Ek en jy bestaan nie

Danie Marais

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro