Suidoosterfees

04 November 2020

Verskeie skrywers en digters uit NB-Uitgewers/Publishers se stal gaan hul opwagting maak by vanjaar se Suidoosterfees as deel van die Jakes Gerwel Foundation-gesprekke. Bywoning is gratis! Bespreek by [email protected] om 13-14 November 2020 by Atlantic Film Studios Cape Town enige van die onderstaande gesprekke by te woon:

* Donkerdrif met Deon Meyer en Elna van der Merwe | 13 November om 10:00 | Gratis
* Onder een dak met Dana Snyman en Erns Grundling | 13 November om 11:30 | Gratis
* Nelson Mandela - Die storie agter gevangene 913 se vrylating met Riaan de Villiers en Jan-Jan Joubert | 13 November om 13:00 | Gratis
* Die verlore seun vannie Gaatjie met Ivor Swartz en Frazer Barry | 13 November om 14:30 | Gratis
* Vers en vrou met Diana Ferrus, Shirmoney Rhode, Antjie Krog, Truïse Prinsloo en Nelleke De Jager | 13 November om 16:00 | Gratis
* Pienk ceramic-hondjies met Ryan Pedro en Alfred Schaffer | 14 November om 11:30 | Gratis
* Grendeltyd in woorde met Sara-Jayne King, Kelly-Eve Koopman, Jonathan Ancer en Tracy Going | 14 November om 13:00 | Gratis
* Skepsel met Willem Anker en Tertius Kapp | 14 November om 14:30 | Gratis