- Fiction
- Afrikaans romance novel
Christine le Roux Keur 8
Christine le Roux
ISBN:
9780798183031
Publisher:
Human & Rousseau
Date Released:
November 2022
Price (incl. VAT):
R 315.00
Format:
Soft cover, 480pp
About this book:
Christine le Roux Keur 8 bevat drie immergroen liefdesverhale.
In Geskenk uit die hemel leer die suksesvolle sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. Só begin ’n voorlopige verblyfreëling wat tot talle onmoontlike en baie snaakse situasies lei.
In Die lente kom weer moet Frans Fourie aan ’n nuwe sekretaresse gewoond raak. Kristien is ’n uitstekende plaasvervanger, maar hoekom is hy teleurgesteld oor haar koel en onbetrokke houding?
En in Kosbaar soos die lewe bedank Elizabeth Benade haar werk by ’n rekenaarfirma en gaan werk vir die moeilike dokter Richard Nel. Dis nie lank voor Elizabeth betrokke raak by dié dokter en sy seun se lewe nie.

RELATED BOOKS
Met ander woorde
Wilna Adriaanse
Schalkie van Wyk Keur 15
Schalkie van Wyk
Roepman
Jan van Tonder
Christine le Roux Keur 3
Christine le Roux
Hartklop Omnibus 4
Malene Breytenbach, Madeleine Malherbe, Rykie Roux
Christine le Roux Keur 9
Christine le Roux
Moerbeibos
Dalene Matthee
Christine le Roux Keur 10
Christine le Roux
Christine le Roux Keur 6
Christine le Roux
Die eks-noodgeval
Cecilia Steyn
Christine le Roux Keur 2
Christine le Roux
Helene de Kock Keur 7
Helene de Kock
'n Droomman vir Carmi
Elize Davies
Ons is nie almal so nie
Jeanne Goosen
Helene de Kock Keur 5
Helene de Kock
Hier verlaat ek jou
Miriam Telanie
Helene de Kock Keur 8
Helene de Kock
Helene de Kock Keur 6
Helene de Kock
Elisabet se oorlog
Helene de Kock