Readers say
“ ’n Brawe besinning oor die lang skadu’s wat belewenisse uit die verlede tot in die hede bly gooi. Met helder, gedistilleerde beskrywings maak Snyman hier ’n stuk geskiedenis staan wat enersyds herkenbaar universeel, maar andersyds ook verbasend persoonlik is. Seun laat jou met ánder oë na Snyman se skryfwerk kyk.”
– Thys Human
“Lanklaas het ’n teks my so voor die bors gegryp as dié dapper memoir van Dana.”
– Tim du Plessis