Man van Cirene

F.A. Venter

ISBN:

9780796320216

Epub ISBN:

9780796320223

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

November 2016

Prys (incl. VAT):

R 280,00

Formaat:

Sagteband, 304pp


Oor hierdie boek:

Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan 'n mens onveranderd gelaat word deur 'n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op 'n heidense wêreld. Dit is 'n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse.