Sterling

Marlene le Roux

ISBN:

9780624032533

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Desember 2002

Prys (incl. VAT):

R 132,50

Formaat:

Sagteband, 96pp


Oor hierdie boek:

Sterling Visagie voel oor ouens net soos haar pa oor mooi vrouens. Sy kan kies en keur onder die ouens in haar skool, maar sy wil die nuwe ou se belangstelling trek, want hy's Frans en bitter aantreklik. Daarom begin sy Frans neem by Madame Morin - maar los dit weer toe sy agterkom haar pa en Madame Morin het 'n verhouding. Maar Jacques Richaud raak op haar verlief of sy kan Frans praat of nie. Hulle speel tennis, lees saam Franse gedigte en is later soos petrol en vuur bymekaar - tot Sterling halt roep. Jacques se eer is gekrenk en hy stel voor dat hulle minder van mekaar sien. Kort daarna word hy siek aan longontsteking - en toe word vigs gediagnoseer. 'n Byderwetse tienerverhaal wat verskeie omstrede kwessies aanroer - tienerliefde en -seks, vigs, rondloperpa's, afgeskeepte, vereensaamde ma's, verbrokkelende gesinsverhoudinge weens huweliksontrou... Sonder om ooit prekerig te wees, slaag die verhaal daarin om allerhande wanopvattinge en vrese oor vigs die nek in te slaan. 'n Groot lewenswaarheid wat die skryfster subtiel oordra, is dat niemand nét sleg of nét goed is nie.

VERWANTE BOEKE

Dreaming of Light

Jayne Bauling

Hoopvol

Derick van der Walt

Tot siens, koning Arthur

Annelie Ferreira

Sharkey's Son (school edition)

Gillian D'achada

Amper Einstein

Christien Neser

Dit vat guts

Annelie Ferreira

Anderkantland

Martie Preller

Willem Poprok (skooluitgawe)

Derick van der Walt

Onderwêreld

Fanie Viljoen

Willem Poprok

Derick van der Walt

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)

Marita Van der Vyver

Lien se lankstaanskoene

Derick van der Walt

Breek

Barrie Hough

Swemlesse vir 'n meermin

Marita Van der Vyver

Die Pro

Leon de Villiers

Tienerharte 1: Hartklop

Cecilia Steyn

Tienerharte 2: Hartbreker

Cecilia Steyn

Elevation 1: The Thousand Steps

Helen Brain

Die Poort 2: Reisigers

Nelia Engelbrecht

Jou Romeo

Fanie Viljoen

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Die Poort 4: Krygers

Nelia Engelbrecht

Elevation 2: The Rising Tide

Helen Brain

Die Boendoesbaai-ding

Rudi Venter

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Mamello

Lebohang Pheko

Hap

Lesley Beake

Blou is nie 'n kleur nie

Carin Krahtz

Soen

Jan Vermeulen

New Keepers

Jayne Bauling

Mine

Sally Ann Partridge

Somer

Jaco Fouché

Kraak

Rouxnette Meiring

Veldiep

Fanie Viljoen

Skadujagter

Dihanna Taute

Snak

Rouxnette Meiring

The Reject

Edyth Bulbring

Elevation 3: The Fiery Spiral

Helen Brain

Sweepslag

Annerle Barnard

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

Brand

Fanie Viljoen

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Sindikaat

Annerle Barnard

The Music Box

Toby Bennett

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn