Oorsee

Die drama

Tertius Kapp

ISBN:

9780624070801

Epub ISBN:

9780624070818

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2014

Prys (incl. VAT):

R 225,00

Formaat:

Sagteband, 96pp


Oor hierdie boek:

In Tertius Kapp se nuwe komedie bevind herkenbare vreemdelinge hulself op ’n onwaarskynlike skuit. Die skeurbuik knaag, maar daar is darem nog af en toe iets om te braai, en algmampoer vir koerasie.