- Niefiksie
- Reis
Soekmekaar
Dana Snyman
ISBN:
9780624088660
Epub ISBN:
9780624088677
Uitgewer:
Tafelberg
Datum Vrygestel:
September 2019
Prys (incl. VAT):
R 340,00
Formaat:
Sagteband, 240pp
Oor hierdie boek:
Soekmekaar is ’n stuk of vyftig stories waarin Dana Snyman besin oor enigiets van Donald Trump tot ’n veertigste skoolreünie. Hy vertel van sy kennismaking met Eugène Terre’Blanche en van die Bogosi-gesin van Ventersdorp wat by hom op Jacobsbaai gewoon het. Hy gesels met Jemina Meko oor Karel Schoelman se laaste dae. Hy beskryf hoe mense oor grense na mekaar probeer uitreik. Hoe ons mekaar soek en nie altyd vind nie. Menslik, roerend, harsteer én snaaks, soos net Dana Snyman kan.
VERWANTE BOEKE
Onder die radar
Dana Snyman
Onder een dak
Dana Snyman
Walk It Off
Erns Grundling, Edwin Hees
In die tyd van die gif
Dana Snyman
Op pad: 'n Reisjoernaal
Dana Snyman
Die binneland in
Dana Snyman
Sushi en shosholoza
Erns Grundling
Draaie, swaaie en afdwaalpaaie:
Corlia Fourie, Annelize van Rooyen
Elders
Erns Grundling
Op die agterpaaie
Dana Snyman
In die blou kamp
Dana Snyman