Pretend You Don't Know Me

Finuala Dowling

ISBN:

9780795709470

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Augustus 2019

Prys (incl. VAT):

R 250,00

Formaat:

Sagteband, 136pp


Oor hierdie boek:

Pretend You Don’t Know Me bied ’n keur uit Finuala Dowling se humoristiese, roerende en idiosinkratiese poësie in een bundel aan. Hierdie nuwe digbundel bevat haar ikoniese gedig ‘To the doctor who treated the raped baby and who felt such despair’, haar tragikomiese verse en ander gewilde gedigte. Daar is ook ’n afdeling met splinternuwe werk.

Lesers sê

‘Pretend You Don’t Know Me, by South African Finuala Dowling, is a witty and wise collection of new and selected poems. Her sequence about her mother’s dementia is very touching. Elsewhere, these vital works will have you crying with laughter.’

– Jackie Kay, The Guardian