Being Shelley

Qarnita Loxton

ISBN:

9780795709609

Epub ISBN:

9780795709616

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

November 2019

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 288pp


Oor hierdie boek:

Shelley Jacobsen is in haar 40’s en voel vasgekeer. Die koffie-en-dekorwinkel wat sy saam met haar beste vriendin geopen het, het in ? vergulde kou verander. Haar man se Joodse skuldgevoelens vreet hom boonop sedert die geboorte van hul tweeling op, wat Shelley daaraan herinner dat sy altyd ? sjiksa in sy familie se oë sal wees. Dan neem sy vir Wayde Smith, ? sexy 22-jarige branderplankryer, as barista in diens. Hy laat haar jonk voel en sy wil net ? bietjie pret hê. Dis skadeloos, nie waar nie? 

Lesers sê

'I loved crazy, funny Shelley even when I wanted to strangle her'

- Dudu Busani-Dude