100 dae van dankbaarheid

Vind vreugde in elke dag

Francine Prins

ISBN:

9780796321213

Epub ISBN:

9780796321220

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Augustus 2019

Prys (incl. VAT):

R 195,00

Formaat:

Sagteband, 208pp


Oor hierdie boek:

Mense wat dankbaar is gelukkiger, slaap beter, fokus is beter en is makliker om mee oor die weg te kom. Om meer dankbaar te leef is seker iets waarna ons almal probeer streef. Francine Prins, redakteur van LiG neem ons op ’n 100 dae reis van dankbaarheid. Sy wys ons hoe ons elke dag dankbaar kan wees, waarvoor ons dankbaar kan wees en hoe om in dankbaarheid te leef.