'n Lewe voor God

366 dagstukkies oor praktiese Christenwees

Stephan Joubert

ISBN:

9780796321336

Epub ISBN:

9780796321343

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

September 2018

Prys (incl. VAT):

R 230,00

Formaat:

Sagteband, 368pp


Oor hierdie boek:

“Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry ... en ook om vir die Here te leef.” 'n Lewe voor God is 366 dagstukkies van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Met dié keur uit dagstukkies wat oorspronklik in Uit die Beek verskyn het, help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van temas soos gebed en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.