Kry styl - Jesus s'n!

Stephan Joubert

ISBN:

9780796321633

Epub ISBN:

9780796321640

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Mei 2019

Prys (incl. VAT):

R 190,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Hoe bereik ons ander mense vir die Here? Hoe kan ons uitreik sonder om mense af te sit? Hoe kan ons mense van God se liefde en omgee oortuig? Ons uitdaging is om vars te dink oor hoe ons ons geloof uitleef. Maar denke alleen is nie genoeg nie. Inligting ook nie. Ons kort ’n nuwe styl – Jesus s’n. Bekroonde teoloog Stephan Joubert, skrywer van meer as 60 plaaslike en internasionale boeke, daag ons met hierdie boek uit om anders te dink – en te doen.