Die boom se naam is Bojabi

Piet Grobler

ISBN:

9780798159746

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

April 2013

Prys (incl. VAT):

R 210,00

Formaat:

Hardeband, 32pp


Oor hierdie boek:

Ouderdom: 5 - 7.

Die diere is so, so honger. Dan sien hulle 'n pragtige boom, oortrek met rooi, ryp vrugte wat ruik na die soetste veselperske, vet soos 'n spanspek, sappig soos 'n granaat . . . Maar styf opgekrul om die boom is die grootste luislang wat hulle nog ooit gesien het. En die luislang sal die diere net van die vrugte laat eet as hulle hom kan sê wat die naam van die boom is. Wat kan dit wees? Net die Koning van die Oerwoud weet, en hy is baie, baie ver weg . . .
Dis 'n storie vir kinders (en grootmense) wat hou van speelse name en rympies. Die herhalende element beklemtoon die idee dat 'n storie 'n reis is. Die skrywer sê dat wanneer sy die storie vertel, speel sy 'n Afrika-duimklavier (m'bira) en gebruik perkussie vir ekstra ritme. Die trefkrag van die verhaal lê in die skilpad wat vir die ander diere hoop gee. Aan die einde is daar 'n groot gevoel van triomf.

Ook beskikbaar in Engels: The Name of the Tree is Bojabi.

VERWANTE BOEKE

Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei

Jürgen Banscherus

Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook

Jürgen Banscherus

Speurhond Willem in New York

Elizabeth Wasserman

Speurder Kwaaikofski: Die slinkse slangslenter

Ralf Butschkow (illustr.)

Speurder Kwaaikofski 6: Honde, hoede en hande

Jürgen Banscherus

Storieman Omnibus 4 (met 2 CD's)

Leon Rousseau

Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan

Elizabeth Wasserman

Storieman Omnibus 5 (met 2 oudio CD's)

Leon Rousseau

Storieman Omnibus 6 (met 2 oudio CD's)

Leon Rousseau

Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik

Jürgen Banscherus

Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp

Elizabeth Wasserman

Speurder Kwaaikofski 7: Speurder teen speurder

Jürgen Banscherus

Lotta se lewe 2: Bendes, swape en skape

Alice Pantermuller

Speurder Kwaaikofski 8: Vuilspel en nat voete

Jürgen Banscherus

Speurder Kwaaikofski 9: Die stinkstorie

Jürgen Banscherus

Nina en die funky eksperiment

Elizbè Van der Colff

Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif

Jürgen Banscherus

Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse

Jürgen Banscherus

Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien

Elizabeth Wasserman

Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise

Jürgen Banscherus

Die Pippie Langkous-omnibus

Astrid Lindgren

Blokkiekuns: Voertuie

Ballon Media

Timmertak se nuwe avonture

Peet Ellison

Timbertwig's new adventures

Peet Ellison

Liewe Heksie se groot omnibus

Verna Vels

Die boosaardige broers Botha

Adeline Radloff

Krappie en die kroon

Fanie Viljoen

Nina en die crazy klere

Elizbè Van der Colff

Klapper die drakie gaan skool toe

Kobus Geldenhuys

Klapper die drakie is nie bang nie!

Kobus Geldenhuys

Klapper die drakie en die groot towenaar

Ingo Siegner

Klapper die drakie en die swart ridder

Ingo Siegner

Dapper Dawie se onderstebo week

Carl-Johan Ehrlin

The blacksmith and the dragonfly

Riana Louw

Soek die paadjie! Vlak 1

Éditions Caramel

Soek die paadjie! Vlak 2

Éditions Caramel

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Fanie Viljoen

The Day the Dragon Came - A book for boys

Fanie Viljoen

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Fanie Viljoen

The Day the Dragon Came - A book for girls

Fanie Viljoen

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus

My Storiekis

Leon Rousseau

My ruimte-atlas

Éditions Caramel

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Louise Smit

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Sue Nicholson

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kobus Geldenhuys

Die hasie van fluweel

Theodore Key