Kobra

Deon Meyer, Nic de Jager

ISBN:

9780798165044

Epub ISBN:

9780798165051

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

November 2013

Prys (incl. VAT):

R 365,00

Formaat:

Sagteband, 392pp


Oor hierdie boek:

Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was 'n fout. 'n Karnallie van 'n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van 'n professionele laksman - drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van 'n spoegkobra op die koeëldoppies - en die komende mediasirkus - wat Griessel laat bloed sweet nie. Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid. Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van 'n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik 'n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet 'n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer - en die demokrasie - te red. Maksimum moeilikheid.

VERWANTE BOEKE

Dolos

Jaco Wolmarans

Dwelm

Rudie van Rensburg

Moederland

Madelein Rust

Heks

Dibi Breytenbach

Hulle noem haar Carminda

E. Kotze

Leo

Deon Meyer

Ons skulde

P.P. Fourie

Al wat tel

Irma Venter

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Gebeente

Etienne van Heerden

Drome het ook asem

Helene de Kock

Die verkeerde vrou

Irma Venter

Van vaders en vlugtelinge

SJ Naudé

Gebooie

Rudie van Rensburg

Diana se dag

Helene de Kock

Kwaaiwater

Irna van Zyl

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Duiwelsroos

Leon van Nierop

Monster

Rudie van Rensburg

Geheim van die gruwelsand

Zirk van den Berg

Sagie is

Jan van Tonder

Buit

Dibi Breytenbach

Sagie se storie

Jan van Tonder

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Siembamba

Madelein Rust

Doolhof

Rudie van Rensburg

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Vuurvoël

Elmarie Viljoen-Massyn

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Mara

Marida Fitzpatrick

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Die laaste kanariegeel notaboek

Anchien Troskie

Laaste kans

Marita van der Vyver

Polsslag

Marie Lotz

Onder water

Henda Olivier

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Die keiser se duim

Chris Karsten

Flora

Engela Ovies

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Deelfontein

Nicole Jaekel Strauss

Hans kry troukoors

Rudie van Rensburg

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Maalkolk

Marie Lotz