Ek & Jy
Verhoudings wat werk
Oor hierdie boek:
Hoekom sukkel ons so met verhoudings? Hoekom werk dit nie? Die outeurs neem ons op 'n nugtere reis deur verhoudings: hoe dit ontstaan, ons verwagtinge, hoe om te onderskei tussen korttermyn- en langtermynverhoudings, voorwaardes vir suksesvolle verhoudings, konflikhantering en die rol van temperament. Lees saam en oefen, en word so beter mense.