- Fiksie
- Afrikaanse roman
Koms van die motman
Chris Karsten
ISBN:
Epub ISBN:
9780798176231
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 488pp
Oor hierdie boek:
Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde
-
en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky.
In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser. Wie ís die moordenaar, en waarom huiwer die Nommers-bendemitologie deurgaans soos 'n skaduwee op die rand van die verhaal?
VERWANTE BOEKE
Buit
Dibi Breytenbach
Kwaaiwater
Irna van Zyl
Diana se dag
Helene de Kock
Geheim van die gruwelsand
Zirk van den Berg
Die laaste kanariegeel notaboek
Anchien Troskie
Onrus op Steynshoop
Ingrid Winterbach
Duifeling
Lize Albertyn-du Toit
Bessie se hangkasbiblioteek
Madelein Rust
Doolhof
Rudie van Rensburg
Laaste kans
Marita van der Vyver
Moederland
Madelein Rust
Hans hou sy lyf Sherlock
Rudie van Rensburg
bottelnek breek bek
Dianne Albertze
Bloedsomer
Sidney Gilroy
Leo
Deon Meyer
Monster
Rudie van Rensburg
Die man wattie kinnes vang
Nathan Trantraal
Drome het ook asem
Helene de Kock
Maalkolk
Marie Lotz
Die keiser se duim
Chris Karsten
Mara
Marida Fitzpatrick
Hulle noem haar Carminda
E. Kotze
Polsslag
Marie Lotz
Gebeente
Etienne van Heerden
Duiwelsroos
Leon van Nierop
Rooisand
Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe
Dolos
Jaco Wolmarans
Onder water
Henda Olivier
Infanta (filmuitgawe)
Deon Meyer
Die verkeerde vrou
Irma Venter
Haas en Harriët
Susan Coetzer
Hou jou oë oop
Brian Fredericks
Hans kry troukoors
Rudie van Rensburg
Heks
Dibi Breytenbach
Flora
Engela Ovies
Gebooie
Rudie van Rensburg
Sagie is
Jan van Tonder
Vuurvoël
Elmarie Viljoen-Massyn
Het van Verlangekraal
Leon van Nierop
Sagie se storie
Jan van Tonder
Siembamba
Madelein Rust
Dwelm
Rudie van Rensburg
Op pad na Moormansgat
Chris Karsten
Hans hou bruilof
Rudie van Rensburg
Die melkweg en die miskruier
Jeanette Ferreira
Al wat tel
Irma Venter
Van vaders en vlugtelinge
SJ Naudé
Deelfontein
Nicole Jaekel Strauss
Ons skulde
P.P. Fourie
Hemel en aarde en ons
Zirk van den Berg