- Best Books
- Afrikaans
Best Books Gegradeerde Leesreeks Graad 1 Huistaal Vlak 1 Leesboek 1
Die kat, ’n rot en ’n hen
Mart Meij, Beatrix de Villiers, Marleen Visser
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 24pp
Oor hierdie boek:
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1–3 Huistaal is geskryf en saamgestel deur die skrywers van die Nuwe Alles-In-Een-reeks, en volg ’n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig.
Elke leesboek bevat spesiale gegradeerde leesmateriaal, hersien bekende klanke en stel nuwe klanke bekend. Dié klanke stem ooreen met die lesbeplanning soos dit in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Afrikaans Huistaal uiteengesit is, en volg so die stelselmatige progressie van klanke. So help die gegradering om kinders se fonemiese bewustheid te kweek, geskrewe en gesproke taalvaardighede aan te leer en vas te lê, woordeskat te verbreed en woordbegrip te toon. Die teks neem ook die kind se ontwikkeling van die korttermyngeheue in ag, en fokus daarop om die kind se oogspan te verwyd sodat hulle stelselmatig hulle leesspoed verbeter. Met gradering, raak die inhoud van elke vlak al moeiliker ten opsigte van woordeskat, sinskontruksie, leestekengebruik, en so meer, om vlot aan die einde van die Grondslagfase te lees en verdere onderrig ontvang.
Vir optimale leesonderrig mag die kind liefs eers die volgende leesboek ontvang, mits hulle die woordeskat, sigwoorde, klanke, ouditiewe en visuele vaardighede, sowel as die aktiwiteite (ingesluit vanaf Vlak 5) bemeester het. Die aktiwiteite is nie net begripsleesaktiwiteite nie, maar fokus ook op taalontwikkeling gebaseer op die leesteks in die leesboek. Die leesboeke en kritiese denkvaardighede se inhoud bemeester het en die inhoud vlot kan lees. Sommige kinders in Graad 1 en 2 kan ook leesboeke in ander gevorderde vlakke lees, afhangende van hulle leesvermoë of andersom.
Die gebruik van die Best Books Gegradeerde Leesreeks sal die gemiddelde kind se Afrikaanse leesvermoë redelik maklik bevorder. Ons hoop dat dié reeks ’n liefde vir lees by eerste jong lesers sal aanmoedig en kweek.
Kyk hiér na die skrywer en samesteller, Mart Meij, se bespreking van die leesreeks: https://www.youtube.com/watch?v=it5nOYscZAI.
VERWANTE BOEKE
Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek
Mart Meij, Mart Meij, Christian Botha, Glaudina Rossouw
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 2: In die klaskamer
Mart Meij, Suzie Appleby, Beatrix de Villiers
Meerkatreeks: Graad 1 Boek 2 AFR HT
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Alta Engelbrecht
Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak
Mart Meij, Mart Meij, Beatrix de Villiers, Glaudina Rossouw, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Carinda van Heerden, Sarie Verwey, Christian Botha, Laurika Henning
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal
Martlie Jordaan
Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek
Mart Meij, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Amanda Marais, Mart Meij, Glaudina Rossouw, Melané van den Berg
Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3
Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan
Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal
Anita Voges
Meerkatreeks: Graad 3 Boek 2 AFR HT
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 3: Die partytjie
Mart Meij, Suzie Appleby, Beatrix de Villiers
Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek
Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 1: Ons speel
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Meerkatreeks: Graad 1 Boek 1 AFR HT
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 1: In die winkel
Mart Meij, Beatrix de Villiers, Theresa Loots
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Aletha de Klerk
Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 7 AFR EAT
Sonia Blignaut
Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole
Tanya Viviers
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 5: Ons gaan skool toe
Mart Meij, Beatrix de Villiers, Luan Serfontein
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Winterklere
Marina van Eeden, Zelda Vorster, Johan van Rooyen
Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 4: Dit is somer!
Mart Meij, Beatrix de Villiers, Luan Serfontein
Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2
Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Astrid Castle
Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Alta Engelbrecht
Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Alta Engelbrecht
Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak
Mart Meij, Amorie Van Straaten, Waldy Van Wyk, Dorothea Korff, Rina Erasmus, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Joana Rothman, Petro Dyer
Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 8 AFR EAT
Frans Mostert
Meerkatreeks: Graad 2 Boek 2 AFR HT
Mart Meij, Beatrix de Villiers, Mart Meij
Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2
Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Glaudina Rossouw, Melané van den Berg, Amanda Marais
Studiewerkgids: Vers en Vlam
René Badenhorst, Marianne Ross, Ilna Stander, Wilreza Theron
Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Juffrou Marelize Swanepoel
Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Huistaal Taal- en leesoefenboek
Martlie Jordaan
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Juffrou Marelize Swanepoel
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Huistaal Taal- en leesoefenboek
Anita Voges, Anita Voges, Annerle Barnard, Fanie Viljoen, Christien Neser, Troula Goosen, De Wet Hugo, Rouxnette Meiring, William Oosthuizen, Cecilia Steyn, Joha van Dyk, Rudi Venter, Elizabeth Wasserman, Fred Mouton, Danie Cronje, Niël van Vuuren, Baba en Kleuter , Leon-Ben Lamprecht, Netwerk24 , Kayte Deioma, Pierre Steyn, Toast Coetzer, Die Burger-koerant , Leila Siljeur, Kuier-tydskrif , Afrikaans.com , Leila Siljeur, Rogail Joseph, SARIE-tydskrif , SARIE-tydskrif , Kuier-tydskrif , Huisgenoot , Huisgenoot , Weg!/Go! Platteland , Lydia van der Merwe, Bianca du Plessis, Chrislynn Sias, Jackie Pienaar-Brink, Elsabé Brits, Julian Jansen, Jody Hendricks, Press Features
Meerkatreeks: Graad 2 Boek 1 AFR HT
Beatrix de Villiers, Mart Meij
Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal
Ivan Botha, Donnalee Roberts, Hettie van Zyl
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal
Isabella Venish
Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1
Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Carinda van Heerden, Sarie Verwey
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek
Mart Meij, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Cindey Jordaan, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Glaudina Rossouw, Mart Meij, Christian Botha
Meerkatreeks: Graad 3 Boek 1 AFR HT
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR EAT
Marnel Agenbag
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Alta Engelbrecht
Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite
Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten
Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Ingonyama en ander maats met leeueharte
Carin Krahtz, Nelia Engelbrecht, Annelie Ferreira, Jaco Fouché, Troula Goosen, Henriëtte Linde-Loubser, Elrien Scheepers, Christina van Deventer, Annerle Barnard, De Wet Hugo, Carin Krahtz, Anzil Kulsen, Naomi Meyer, Christien Neser, Carina Stander, Marita van Aswegen, Elizbè Van der Colff, Derick van der Walt, Elizabeth Wasserman, Zelda Bezuidenhout, EKM Dido, Sidney Gilroy, Rouxnette Meiring, Chase Rhys, Cecilia Steyn, Fanie Viljoen, Sasha Richards
Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Alta Engelbrecht
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 2: Pret in die gesin
Theresa Loots, Marina van Eeden, Zelda Vorster
Dis mos nou Afrikaans! Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL)
Henriette Turner, Suneen Laing
Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Alta Engelbrecht