Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten

ISBN:

9781776070404

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Januarie 2017

Prys (incl. VAT):

R 450,00

Formaat:

Sagteband, 352pp


Oor hierdie boek:

Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraamwerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R (die handleiding bied lesplanne en idees vir ouderdomme 18 maande tot 5 jaar) te onderrig op ’n speelse wyse.

Elke week (daar is 40 weke) begin met ‘n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met ’n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met ’n storie. Dit bevat ook ’n “Bak-en-brou”-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos ‘n varkkoekie wat by die “Plaasdiere”-tema aansluit) en neem deel aan ’n poppekasstorie.

Die handleiding bevat

  • aktiwiteite wat al die ELDA’s (vroeë leerontwikkelingsareas soos “Kreatiwiteit”, “Welsyn”, ens., dek.
  • agtergrondinligting oor die voorskoolse program.
  • wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word.
  • basiese konsepte wat die kind moet leer.
  • temas soos “Ek”, “My liggaam”, “Diere” (met aparte temas soos “Voëls”, “Troeteldiere” en “Plaasdiere”), en “My omgewing”, ens.

Die handleiding sal jou help om jou kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 7 Leesboek 2: Manie Muishond

Linki Lutz

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 3: Die partytjie

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 1: Ons speel

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Winterklere

Marina van Eeden

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 5: Ons gaan skool toe

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 6 Leesboek 1: Ouma se bril

Phillip du Plessis

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 5 Leesboek 1: Nee, Ella, nee!

Wihann Strauss

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 2: Sportdag by die skool

Theresa Loots

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 7 Leesboek 3: Fienie Fee se skoenwinkel

Marina van Eeden

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 4: Mamma verjaar

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 6 Leesboek 3: Woelige kinders

Linnie Du Plessis

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 5: Die herfskabouter

Fanie Viljoen

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 3: Modderkoekies

Lisa Steyn

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 2: In die klaskamer

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 6 Leesboek 5: Die bang padda

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 2: Olifant soek 'n huis

Marina van Eeden

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 5 Leesboek 4: Besige Banda

Lisa Steyn

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 6 Leesboek 4: Skaaplam skrik groot

Alex van Houwelingen

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 7 Leesboek 1: Waarvan is dit gemaak?

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 5: Die wilde, woeste wind!

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 5 Leesboek 5: Almal werk

Linnie Du Plessis

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 4: Ben is 'n besige baba

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 5: Rolf Reus en Doempie Dwerg

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 5 Leesboek 2: Ansie gaan met vakansie

Theresa Loots

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 3: Waar is my eiertjie?

Shân Fischer

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 5 Leesboek 3: Jakkals en Kraai

Chris Venter

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 1: Die boom in die tuin

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 3: Wat die trapsuutjies gesien het

Phillip du Plessis

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 2: Pret in die gesin

Theresa Loots

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 6 Leesboek 2: Haas en Skilpad

Johan van Rooyen

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 1: In die winkel

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 4: Diep in die bos

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 4: Dit is somer!

Mart Meij

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek

Mart Meij

New All-In-One Manual for Pre-school Activities

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij

New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 3

Mart Meij

New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 Workbook

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Mart Meij

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook

Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan