Klein woordeboek/Little Dictionary

Jan Kromhout

ISBN:

9781868900633

Uitgewer:

Pharos

Datum Vrygestel:

Desember 2013

Prys (incl. VAT):

R 140,00

Formaat:

Sagteband, 373pp


Oor hierdie boek:

 

 

Die gewilde Pharos Klein woordeboek (2020, 14de uitgawe, 12de druk) het 'n splinternuwe oranje baadjie! Dié handige tweetalige woordeboek, klein genoeg om oral saam te dra, is reeds dekades lank ’n wenner – ’n kitsnaslaanwerk met talle hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat relevant is vir die huidige Suid-Afrika. Duisende sinonieme, afleidings en samestellings, plus die name van Suid-Afrika se nege provinsies en elf amptelike tale maak die woordeboek uiters bruikbaar.