Tesourus van Afrikaans (plus CD-ROM)

Leon de Stadler

ISBN:

9781868900671

Uitgewer:

Pharos

Datum Vrygestel:

November 2006

Prys (incl. VAT):

R 530,00

Formaat:

Hardeband, 836pp


Oor hierdie boek:

Die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 150 000 inskrywings 'n uitstekende beeld van die verskeidenheid en kompleksiteit van die Afrikaanse woordeskat.
Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategorieë gerangskik.