- Pharos
- Woordeboek
Nuwe Tweetalige Sakwoordeboek / New Bilingual Pocket Dictionary
Pharos
ISBN:
9781868901111
Uitgewer:
Pharos
Datum Vrygestel:
Januarie 0001
Prys (incl. VAT):
R 195,00
Formaat:
Sagteband, 1044pp
Oor hierdie boek:
Die Tweetalige Sakwoordeboek bevat 35 000 frekwentste woorde in Afrikaans en Engels. Trefwoorde word in blou aangegee en betekenisonderskeidings van dieselfde woord is genommer sodat gebruikers inligting makliker kan vind.
Etikette en gebruiksleiding help gebruikers verder om die gepaste vertaling vir 'n woord te kies. By elke trefwoord word die woordsoort aangedui en fleksievorme, soos meervoude en verledetydsvorme van die trefwoord, word aangegee in gevalle waar hulle onreëlmatig gevorm word.
Etikette en gebruiksleiding help gebruikers verder om die gepaste vertaling vir 'n woord te kies. By elke trefwoord word die woordsoort aangedui en fleksievorme, soos meervoude en verledetydsvorme van die trefwoord, word aangegee in gevalle waar hulle onreëlmatig gevorm word.
VERWANTE BOEKE
Tesourus van Afrikaans (heruitgawe)
Leon de Stadler, Amanda de Stadler
Grondslagfasewoordeboek/Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels/English-Afrikaans
Pharos
Pharos English-IsiXhosa/IsiXhosa-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Pharos
Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences
A.J. Brink, J. Lochner
Miniwoordeboek/Mini Dictionary
Jan Kromhout
English-Afrikaans-Northern Sotho-Tswana Aid
Isabel Uys
Junior tweetalige skoolwoordeboek/bilingual school dictionary
Pharos
Pharos English-Sepedi/Sepedi-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos English-Tshivenda/Tshivenda-English Bilingual Dictionary
Pharos
Afrikaans-Xhosa Woordeboek
Pharos
Beknopte verklarende woordeboek 2022
L.C. Eksteen, M.S.B. Kritzinger
Pharos English-IsiZulu/IsiZulu-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos English-SiSwati/SiSwati-English Bilingual Dictionary
Pharos
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Pharos Dictionaries, Pharos
Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022
Pharos
Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary
Pharos Dictionaries, Pharos
Pharos English-IsiNdebele/IsiNdebele-English Bilingual Dictionary
Pharos