Toorberg

Etienne van Heerden

ISBN:

9780624041672

Epub ISBN:

9780624068785

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2003

Prys (incl. VAT):

R 285,00

Formaat:

Sagteband, 221pp


Oor hierdie boek:

In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit ’n klip wil trek en ’n mens se gedagtes koorsig maal – dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans. Hiermee moet die magistraat rekening hou wanneer hy die dood kom ondersoek van klein Noag, ’n kind van die weemoed, wat nie heeltemal van dié aarde was nie. En daagliks kring die saak uit, verdiep dit totdat dit selfs die wese van die regspraak uitdaag. Daar word van die magistraat verwag om oor ’n hele stam te oordeel, oor die lewendes en die dodes. Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se “sondes oopkrap”. Maar die Moolmans is ’n familie wat “van die oerdae vir hul eie sondes leer sorg het”. Ouers sny kinders uit hul lewens, stoot hulle opsy as Stief-Moolmans-“weggooivelle” in die Stiefveld, of stedelinge wie se name nie meer oor hulle lippe kom nie. Die Moolmans vergewe nie. Nie as hul stambloed verraai word nie.

VERWANTE BOEKE

Die Stoetmeester

Etienne van Heerden

Die wêreld van Charlie Oeng

Etienne van Heerden

Tussen vriende

Derick van der Walt

Die goudbaronne: Die Mannheim-sage 3

Lerina Erasmus

Hans steek die Rubicon oor

Rudie van Rensburg

Spertyd

Elsa Joubert

Goudmyn

Wilbur Smith

Die vrou in die blou mantel

Deon Meyer

Stormkind

Riana Scheepers

Ys

Rudie van Rensburg

Die dao van Daan van der Walt

Lodewyk G. du Plessis

Selma en Louise

Susan Coetzer

Dors

Marinda van Zyl

Stroomop

Ivan Botha

Liefde in die tyd van die internet

Fransi Phillips

Dubbelspiraal

André Jansen

Die daggaboer

Jean-Pierre de Kock

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper

Wat het geword van Dinsdag?

Tinus Horn

Die vertes in

Zirk van den Berg

Stof

Alettie van den Heever

Sondag

Irma Venter

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Kinnes

Chase Rhys

Die Generaal

Hans Pienaar

Prooi

Deon Meyer

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Bos

Jaco Wolmarans

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Medusa

Rudie van Rensburg

Die verevrou

Jan van Tonder

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Klikbek

Sidney Gilroy

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Vloek

Rudie van Rensburg

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Nadraai

Jaco Kirsten

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Anderman se vrou

Chris Karsten

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden