On the Brink

SA's political and fiscal cliff-hanger

Claire Bisseker

ISBN:

9780624077800

Epub ISBN:

9780624077817

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2017

Prys (incl. VAT):

R 295,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Min lande in oorgang het hul finansies so goed bestuur soos Suid-Afrika ná 1994. Nou steier ons op die rand van 'n politieke en finansiële afgrond en is ons geloofwaardigheid en die demokratiese projek aan flarde. Kwynende sakevertroue het daartoe gelei dat Suid-Afrika tot rommelstatus afgradeer is en het ons groeipotensiaal geknou, met 'n al groter gevaar dat ons in 'n skuldstrik sal verval. Hoe het ons in dié gemors beland, en kan sake beredder word? Claire Bisseker sit die krisis uiteen.