Betrayal

The secret lives of apartheid spies

Jonathan Ancer

ISBN:

9780624083870

Epub ISBN:

9780624083894

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Augustus 2019

Prys (incl. VAT):

R 285,00

Formaat:

Sagteband, 264pp


Oor hierdie boek:

Wat laat jou die mense naaste aan jou verraai? Hoe lei jy ’n dubbele lewe sonder om jouself te verloor? Is daar ’n punt waar jy kan omdraai? Ancer stel ondersoek in en vertel van SA spioene – van die vloot se superspioen vir die Russe en ’n meisie wat verlief geraak het op Kuba tot idealistiese studente wat deur die apartheidsregering misbruik is.

Lesers sê

‘Ancer masterfully deconstructs the secret world of spies … A book filled with intrigue, deceit and subterfuge.’

- Jacques Pauw


‘This was an era of great deeds by good men and women, and betrayals by those who were gripped by greed and adventure … The most vivid and accessible account to date of the workings of the apartheid forces to thwart the struggle for freedom in our land.’

- Mkhuseli Jack