Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

ISBN:

9780624087106

Epub ISBN:

9780624087113

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2019

Prys (incl. VAT):

R 95,00

Formaat:

Sagteband, 224pp

Imprint:

Melodie


Oor hierdie boek:

Suzanne hoop Phil sal haar binnekort vra om te trou. Sy worstel egter met ’n paar vrae: Hoekom kan hulle mekaar net op sekere dae op spesifieke plekke sien? Kan een mens régtig so hard werk? 
Dan besluit tannie Gertruida onverwags om by Suzanne in te trek en Phil is glad nie ingenome met die idee nie. Tannie Gertruida is nie op haar mond geval nie en haar teenwoordigheid kompliseer Suzanne en Phil se verhouding – veral wanneer tannie Gertruida ’n hegte vriendskap bou met hul jong buurman Herman.
Suzanne sien en hoor nou al hoe meer van haar buurman, wie se hart na sy familieplaas hunker, en wanneer sy iets uiters onaangenaam van Phil te wete kom, sukkel sy om nie ook met ander oë na Herman te kyk nie.

VERWANTE BOEKE

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 14

Ena Murray

Marlene en die macho man

Anita du Preez

Louisa du Toit Omnibus 11

Louisa du Toit

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Pad na Geluk

Moryn Hanzen

Omdat jy jy is

Elsa Winckler

Annelize Morgan Omnibus 8

Annelize Morgan

Liefde onbeperk

Luné Olivier

Melodie Omnibus 2

Maretha Maartens (LV)

Ena Murray Keur 15

Ena Murray

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Onverwags myne

Susan Pienaar

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

In my drome

Malene Breytenbach

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux