Feminism Is

South Africans speak their truth

Jen Thorpe

ISBN:

9780795708275

Epub ISBN:

9780795708282

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Februarie 2018

Prys (incl. VAT):

R 270,00

Formaat:

Sagteband, 320pp


Oor hierdie boek:

’n Versameling vars, kontemporêre feministiese skryfwerk deur Suid-Afrikaners. Op ’n toeganklike wyse word diep gedelf in wat feminisme vandag beteken. Daar word gekyk na dit wat feministe inspireer, feministiese woede, in- en uitsluitings, en die maniere waarop feminisme uitgeleef word. Dit is ’n versameling wat inspireer, inlig en stimuleer.