Poacher

Confessions from the abalone underworld

Kimon de Greef, Shuhood Abader

ISBN:

9780795708671

Epub ISBN:

9780795708688

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

September 2018

Prys (incl. VAT):

R 255,00

Formaat:

Sagteband, 224pp


Oor hierdie boek:

Poacher bied 'n ongekende binneblik op die onwettige perlemoenhandel in Suid-Afrika. Shuhood Abader, 'n berugte stroper, het sy lewensverhaal in die tronk begin skryf en besonderhede onthul oor die ander kant van ons perlemoenstroopkrisis. Saam met die joernalis Kimon de Greef delf hy diep in een van die wêreld se vreemdste onwettige bedrywe en toon hoe dit deel geword het van die boewewêreld en 'n nimmereindige vraag na perlemoen geskep is.