We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper

ISBN:

9780795708701

Epub ISBN:

9780795708725

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Augustus 2018

Prys (incl. VAT):

R 335,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Toe Pamina Vermaak by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op die klein Weskusdorp Witwaterbaai - 'n plek wat sy gesweer het haar nooit weer sou sien ná 'n fiasko elf jaar gelede nie.
Intussen lek steelfoto's uit van rockster Wolf de Jager se verloofde, aktrise Daniella du Toit, waar sy hom verneuk. Hy gaan kruip weg vir die paparazzi op Witwaterbaai. Daar kruis Pamina sy pad - 'n girl wat haar eie wysie volg.

VERWANTE BOEKE

Twyfelbos

François Loots

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Roulette

Sidney Gilroy

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Die vuur huil

Allen Grootboom

Skorpio

Deon Meyer

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Die ooggetuie

Wilna Roux

Sarah plus een

Kristel Loots

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Einde en begin

Michèle Meyer

Die laaste leuen

Anita du Preez

Die man van elders

Helene de Kock

Kanniedood

Irna van Zyl

Die keiser se duim

Chris Karsten

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Een keer om die son

François Bloemhof

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Patmos

Willem Anker

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Die drie weduwees

Irma Venter

Ontvoer

Constant van der Merwe

Drome het ook asem

Helene de Kock

Heks

Dibi Breytenbach

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Al die swendelaars

Chris Karsten

Gebooie

Rudie van Rensburg

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die Onsigbare

PJO Jonker

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Leeumens

Rudie van Rensburg

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers