They Called Me Queer

Kim Windvogel, Kelly-Eve Koopman

ISBN:

9780795709173

Epub ISBN:

9780795709180

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

September 2019

Prys (incl. VAT):

R 250,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Suid-Afrika was die eerste land in Afrika wat die reg om vryelik te identifiseer as queer uitdruklik genoem het. Tog ervaar queer mense steeds geweld onder die naam van tradisie. They Called Me Queer, saamgestel deur Kim Windvogel en Kelly-Eve Koopman, belig die ervarings van LBGTI+ mense in Suid-Afrika.