Vroue van die Bybel

... praat met ons vandag

Este Geldenhuys, Esté Geldenhuys

ISBN:

9780796319630

Epub ISBN:

9780796319647

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

April 2016

Prys (incl. VAT):

R 195,00

Formaat:

Sagteband, 224pp


Oor hierdie boek:

Bekende radio-omroeper Esté Geldenhuys skryf oor Bybelse vroue vir vandag se vroue: Van Eva, wat haarself uit die tuin redeneer het, tot Rebekka, wat nie noodwendig een kind bo 'n ander voorgetrek het nie, en Maria, 'n doodgewone meisie wat moes instem tot 'n buitengewone versoek. Dan is daar die vrou by die put, wat so deur Jesus aangegryp is dat sy nie daaroor kon stilbly nie. Die skrywer gee duidelike toepassing vir vandag, maar vra bowenal: God soek nabyheid met jou, gaan jy Hom toelaat?